Onder gebed wys die Here my van bo af hoe swart is die SA: dit is vol swart rookwolke, daar is nêrens lig wat deur hierdie swart wolke skyn nie. Die swart rookwolke maalkolk die hele SA deur, dit maak swartwarrelwinde wat deur die strate van SA dwarrel en draai.Ek probeer sien waar kom hierdie swart wolke vandaan, want daar moet tog 'n oorsprong wees, 'n wortel van kwaad moet êrens uitgeroei word.Wednesday, 2 October 2013
Verduisterde harte
Onder gebed wys die Here my van bo af hoe swart is die SA: dit is vol swart rookwolke, daar is nêrens lig wat deur hierdie swart wolke skyn nie. Die swart rookwolke maalkolk die hele SA deur, dit maak swartwarrelwinde wat deur die strate van SA dwarrel en draai.Ek probeer sien waar kom hierdie swart wolke vandaan, want daar moet tog 'n oorsprong wees, 'n wortel van kwaad moet êrens uitgeroei word.
Subscribe to:
Posts (Atom)
