Leringe oor SA

Wednesday, 2 October 2013

Verduisterde harte

Onder gebed wys die Here my van bo af hoe swart is die SA: dit is vol swart rookwolke, daar is nêrens lig wat deur hierdie swart wolke skyn nie. Die swart rookwolke maalkolk die hele SA deur, dit maak swartwarrelwinde wat deur die strate van SA dwarrel en draai.Ek probeer sien waar kom hierdie swart wolke vandaan, want daar moet tog 'n oorsprong wees, 'n wortel van kwaad moet êrens uitgeroei word.
Read more »
Posted by Sonneblomkind at 22:57 No comments:
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

Besmette gond v SA


Eseg22:31: "Daarom het Ek my toorn oorhulle uitgegiet; deur die vuur van My grimmigheid het Ek hulle verteer; hulle wandel het ek op hulle hoof laat neerkom, spreek die Here Here."
Read more »
Posted by Sonneblomkind at 22:45 No comments:
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Home
Subscribe to: Posts (Atom)

Blog Archive

  • ▼  2013 (2)
    • ▼  October (2)
      • Verduisterde harte
      • Besmette gond v SA

About Me

Sonneblomkind
View my complete profile
Simple theme. Theme images by RBFried. Powered by Blogger.